Goue Lint-Stories: ‘n Duisend en Een Nagte
ISBN: 9780798178488
Hierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van tydlose verhale. Stories sluit in Die storie van Sjahrazad, Die visserman en die djin, Die donkie en die os, Prins Kamar Al-Zaman en die prinses van China, Ali Baba en die veertig rowers, Aladdin en die towerlamp, Die avonture van Sindbad die seeman, Die geleerde prins en die towenaarprinses, Die haan en die jakkals, Prins Zayn en die koning van die djins, Badr en Giauhare, Die towerperd.
N$275.00