Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Geliefde Sprokies (Bundel)

ISBN: 9781920660550

Author: Madeleine Mansiet

Kom deel in die wonderwereld van sprokies… ‘n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ‘n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in. Eendag, lank, lank gelede…

N$275.00

Available on backorder

SKU: 9781920660550 Categories: ,