Freek Robinson: Op die Man Af
ISBN: 9780624091455
Author: Freek Robinson
As joernalis en nuusleser het Freek Robinson SuidAfrika se grootste nuusgebeure van die afgelope 45 jaar eerstehands ervaar. In dié memoir deel hy dit wat hy agter die skerms beleef het. Hy vertel hoe hy vir sy lewe uit Soweto moes vlug en van geheime ontmoetings met Thabo Mbeki in Londen. Hy het selfs vir Laurika Rauch lirieke geskryf. Dié boek gee ‘n besonderse blik op die mees opspraakwekkende gebeure in die land se onlangse geskiedenis.
N$350.00




