Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Eerste Leesboeke: Koel Eend en Baie Hoede

ISBN: 9781920660475

Author: Elizabeth Dale

Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel!
Baie Hoede – Dit is ‘n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede!
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

N$70.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9781920660475 Category: