Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Eerste Leesboeke: Hond in ‘n Rok en Hardloop, Tom, Hardloop!

ISBN: 9781920660420

Author: Katie Dale

Hond in ‘n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit?
Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

N$70.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9781920660420 Category: