Draakasem
ISBN: 9780799394122
Author: Jaco Jacobs
Is jy gereed vir ‘n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ‘n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ‘n dag ‘n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry Jaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees “ en dat daar ‘n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom.
N$170.00