ISBN: 9781928446354
Author: Elani du Preez
Divan is ’n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat ’n avontuur is …
N$80.00
Available on backorder
