Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee

ISBN: 9780799397239

Lola die ysbeer is op pad na die reenwoud vir ‘n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ‘n beer met ‘n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ‘n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?

N$140.00

Available on backorder

SKU: 9780793397239 Category: