Zani-Beer 01: Die Wysheid van Zani-Beer
ISBN: 9780639745985
Author: Irene Nel
Dit is die debut kinderverhaal van Irene Nel. Dit is die verhaal van ‘n hegte vriendskap tussen Klein-Maggie en haar troetelbeertjie. Maar dit is nie sommer ‘n gewone speelding nie – Zani kan praat. As iets gebeur, vertel Zani haar alles wat sy daaruit kan leer. “‘n Mens is nooit te oud om te leer nie” lui die spreekwoord, maar ook nooit te jonk nie…
Wenner van ‘n ATKV Windhoek tak Pluimpie toekenning 2023.
N$270.00