Sale!

Die Kind

ISBN: 9780636070493

Type: Reader

Author: Jan van Tonder

Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. “Ek sien jou,” het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou hê nie.

 

Original price was: N$150.00.Current price is: N$75.00.

2 in stock

SKU: 9780636070493 Category: