Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Die Karoo Avonture: Krisis op Skerpioendraai

ISBN: 9780992207380

Author: M. Sadler

 

Lang Henning en Boet vind Skerpioendraai beset deur ‘n hele familie boewe wat die plaasmense gevange hou. Henning val in by hulle terwyl Boet gaan hulp soek en dan loop alles verkeerd. Met vier groepe in die veld wat mekaar se bloed soek, raak die twee vriende self verstrengel in die krisis en Henning moet planne maak vir al wat hy werd is.

N$50.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9780992207380 Category: