Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Dagboek van ‘n Wimpy Kid 19: Kookpot

ISBN: 9780637008136

Author: Jeff Kinney

About the book:
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is.
Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?

N$180.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9780637008136 Category: