Sub-Total: N$0.00
Bertie Blikbrein
ISBN: 9780799351194
Author: Jaco Jacobs
Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp…
Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Slefs sandale wat jou toonnaels knip!
Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.
Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam skool toe te vat …
N$170.00




