Avonture op die plaas 3: Hansie vlieg weg!
ISBN: 9781920660024
Author: Isabella Camino, Delphine Lacharron
Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar’s ‘n storm op pad! Hansie die haas skuil onder ‘n vlieër. Maar dít was dalk nie so ‘n goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker …
N$50.00