Avonture op die plaas 2: Manie Muis skrik groot
ISBN: 9781920660017
Author: Isabella Camino, Delphine Lacharron
Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit… Manie trek soos ‘n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak…
N$50.00