Avonture op die plaas 12: Sirkus op die plaas

ISBN: 9781920660116

Author: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Neef George het ‘n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir ‘n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van een ding – om ook in ‘n sirkus op te tree…!

N$50.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9781920660116 Categories: ,