Avonture op die plaas 11: Katjies in nood
ISBN: 9781920660109
Author: Isabella Camino, Delphine Lacharron
Grieta word binnekort ‘n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op ‘n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in ‘n hut op ‘n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars ‘n hewige storm los. Die water styg al hoër…
N$50.00




