As Ek Val
ISBN: 9780799366389
Author: Jenny Downham (Afrikaans deur Lydia du Plessis)
1. Ek gaan nooit weer skool toe nie.
2. Ek gaan nooit beroemd word of enige iets waardevol doen nie.
3. Ek sal nooit universiteit toe gaan of ‘n werk kry nie.
4. Ek gaan nie my boetie sien grootword nie.
5… 6… 7… 8… 9… 10… Ek gaan nie reis, geld verdien, leer bestuur, verlief raak, uit die huis trek of ‘n blyplek van my eie hê nie.
Dis nie regverdig nie. Ek wil nie so doodgaan nie. Ek wil eers regtig lewe. Ek wil leef voordat ek doodgaan.
Kara is sewentien. Sy is besig om dood te gaan. Maar daar’s ‘n hele lys dinge wat sy wil doen voordat dit gebeur.
N$60.00




