Goue Reeks Boek 8: Gelukkige Giel (Aanvullende Boek)
ISBN: 9780702128677
Goue Reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het sélf daarmee leer lees – en dit werk stééds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar.
Dit volg ‘n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue Reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.
N$45.00