No products in the cart.
Home›Shop›Used Books›Lang Henning en die Skaapdiewe
ISBN: 9780620462556
Author: M Sadler
Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet ‘n bende skaapdiewe. Die spoor lei na ‘n verlate opstal – maar dan word Henning geskiet en moet Boet alleen die skurke vastrek.
N$50.00
1 in stock