Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Klassieke Kinderbybel

ISBN: 9781928436881

Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ‘n eg Bybelse styl vertel. Elke illustrasie is ‘n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ‘n groot gunsteling onder kinders bly.

N$200.00

Out of stock

SKU: 9781928436881 Category: