Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Dis lekker om te deel!

ISBN: 9781920475673

Author: Brigitte Weninger

Max Muis wil ‘n appelfees vier, maar in die bos is daar niks appels oor nie! Stinkie Muishond het alles gepluk en wil met niemand deel nie. Die maats is treurig en teleurgesteld. Maar daar’s tog ‘n lekker feeshappie vir almal, versoet met “vriendskappoeier” en die besef dat dit lekker is om te deel.

N$150.00

Available on backorder

SKU: 9781920475673 Category: