Filters

Searching in
Price (N$)
Availability
Sale!

Oom Johnny

ISBN: 9780636096561

Type: Reader

Author: ID Lamprecht

Barney van der Spuy moet geld in die hande kry, en gou ook. Nie sy nuuskierigheid oor die vreemde gedoentes by die spookhuis langsaan, of muisneste, of die gedurige veglustigheid van Spiere en sy makkers sou sy planne in die wiele durf ry nie.

Net… die tyd was so min. Hoe sou sy groenteverkopery ooit veertighuisend rand oplewer, veral as hy nog boonop verkoopbelasting moet betaal?

Original price was: N$140.00.Current price is: N$70.00.

Out of stock

SKU: 9780636096561 Category: