Sub-Total: N$0.00
Verneukpan
ISBN: 9780636081673
Type: Reader
Author: Jaco Jacobs
Tydens die Sesembervakansie vertrek Sean en Jans in ‘n ou donkergroen Chev na ‘n enorme rave – hul laaste groot party voor matriek wat volgens die reëlings oor die internet op Oujaarsaand by Verneukpan gaan plaasvind. Hul ervarings tydens die reis en die bestemming wat die twee seuns uiteindelik bereik, is nie noodwendig wat hulle beplan het nie.
Original price was: N$140.00.N$70.00Current price is: N$70.00.




