Filters

Searching in
Price (N$)
Availability
Sale!

‘n Lang pad Huis toe

ISBN: 9780636096578

Type: Reader

Author: Bep du Toit

Dit is 1899. In die Kaap is daar gerugte van oorlog. Die veertienjarige Sean Basson is stoksielalleen in ‘n wêreld van onrus en onsekerheid. Sy soektog na ‘n eie identiteit, na iets of iemand aan wie hy kan behoort, neem hon na die Noorde. Na vele wedervaringe besef Sean op sy sestiende verjaardag dat hy ‘n man geword het – op ‘n plek wat hy sy tuiste kan noem.

Original price was: N$150.00.Current price is: N$75.00.

Out of stock

SKU: 9780636096578 Category: