Sub-Total: N$0.00
Die Soektog
ISBN: 9780636094376
Type: Reader
Author: Doc Immelman
Jy het my toestemming, Seun. Maar ek het min hoop dat jy jou vader sal vind; lewend of dood. My beste manne het stroom af gesoek sover as een dag te voet. Al die mense langs die rivier is ondervra. Ek het ook ‘n boodskapper oorkant die rivier na die kaptein in Angolaland gestuur. Hy het ook laat soek, maar niks gevind nie.
Original price was: N$140.00.N$70.00Current price is: N$70.00.




