Sale!

Voetpad Stories vir Afrika

ISBN: 9780636070509

Type: Reader

Author: Elsabe Steenberg, Elize van Wyk

Van verhaal tot verhaal loop jy as leser op ‘n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. Die reis is dikwels vol knikke en verrassende draaie, opdraend en afdraend. Maar dit beloof om ‘n staptog te wees vol opwinding, uitdaging en ontdekking. Elke verhaal is ook op ‘n voetpad op sy eie, wat elke leser op sy of haar unieke manier kan betree en verken.

Original price was: N$120.00.Current price is: N$60.00.

2 in stock

SKU: 9780636070509 Category: