Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Die Beste Sussie vir ‘n Babadraak

ISBN: 9780637009447

Author: Fanie Viljoen

“GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!” Zeldi wil VREESLIK graag ’n boetie of sussie hê. Maar haar pa en ma soek nie ’n baba nie. Dan kom los ’n mamma-draak een aand ’n eier op hulle huis se stoep. Die eier KRIK en KROK en KRAAK. ’n Ogie loer na buite. ’n Poot verskyn. En ’n stert … WA-A-AT? Gaan Zeldi uiteindelik ’n GROOTSUS word? Vir ’n BABA-DRAAK?

N$190.00

5 in stock (can be backordered)

SKU: 9780637009447 Category: