Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Die Krimpvarkies 4: Wegkruipertjie

ISBN: 9781920660697

Author: Steve Wilson

Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ‘n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die lê takke?

N$80.00

5 in stock (can be backordered)

SKU: 9781920660697 Category: