Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Veerkrag

ISBN: 9780195708844

Author: Rachelle Greeff

Veerkrag is ‘n bundel met kortverhale, gedigte en eenvedrywe vir eerste- en tweedetaalleerlinge in die hoërskool. Die uitleg en inhoud is innoverend en fokus spesifiek op die moderne tiener. Bydraes kom van gevestigde skrywers, sedert die jare vyftig, maar heelwat is die pennevrug van bekende, jonger Afrikaanse stemme – vandaar die insluiting van etlike tot nou toe ongepublisserde tekste. Ervare onderwysers het gegradeerde vrae opgestel wat fokus op die inhoud, maar ook klasgespreek sal stimuleer.

N$395.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9780195708844 Category: