Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Kort Dramas vir n Nuwe Geslag

ISBN: 9780636074835

Author: Chris Claassen

Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir ‘n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die fokus is op die werklike konfliksituasies, probleemoplossing deur middel van kreatiewe denke, gewone mense in ‘n verskeidenheid kontekste en outentieke kommunikasie. ‘n Aantal komiese drama verleen ‘n ligter sy aan hierdie tradisioneel ernstige genre. Die bundel bestaan uit splinternuwe dramas en verwerkings van kortverhale van bekende internasionale en Suid-Afrikaanse skrywers soos Roald Dahl, Chinua Achebe en Riana Sceepers. Al die verwerkings sluit die elemente van dramas soos dramatiese struktuur, die motoriese moment ens in. sodat leerders reeds aan die einde van Gr.9 blootgestel word aan die letterkundeterme wat in Gr.10-12 aangespreek word.

 

N$160.00

2 in stock

SKU: 9780636074835 Categories: ,