Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Krok en Dil Boekpak: Vlak 1 Boek 1-10

ISBN: 9781776253197

Author: Jaco Jacobs

Lees is pret saam met Krok en Dil!

Die prettige reeks is die perfekte wegsrpingplek om kinders lief te maak vir lees.

Vlak 1 fokus op eenlettergreepwoorde met die klanke a,e,o,i,u,y,aa,ee,oo en uu. Elke boek bevat ekstra aktiwiteite vir vaslegging en die ontwikkeling van woordeskat en leesbegrip, asook ‘n QR -kode wat prettige en opvoedkundige bonsinhoud ontsluit.

 

N$500.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9781776253197 Category: