Sub-Total: N$0.00
Slaaptyd in die Dieretuin
ISBN: 9781997447030
Author: Sophie Schoenwald & Gunter Jakobs
Wie is dan nou nog wakker?
Ignasius Peperment Krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir ‘n rustige slapie toe hy skielik ‘n geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voel-voel rond in die donker. En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap, die beertjie word net nie moeg nie en die klein vermuisie is bang vir die donker. Dis net oom Alfie, die dieretuinbaas, wat rustig lê en slaap. Sal Natie al die wakker diere aan die slaap kan kry?
N$100.00




