Die Gemsbok met die Oorbel

ISBN: 9781776260423

Author: Jurie Viljoen

 

Jurie Viljoen is oud-skoolhoof; oud-inspekteur van skole en was tussen 2004 en 2010 lid van die Namibiese Parlement waar hy die politieke party, Monitor Aksie Groep, verteenwoordig het.

Hy het die volgende boeke geskryf en bydraes gelewer:

  • Die Geskiedenis van die Karakoelboerdery in SWA 1907-1950 as deel van ‘n M.A. verhandeling in geskiedenis
  • Swartbooisdrift 75 jaar – Dorslandgeskiedenis
  • Pioniers van die Dorsland
  • Kinderspore langs die Nossob en verder… Viljoen-familie
  • Enkele gedigte; een veertjie-toekenning deur ATKV en opgeneem in die digbundel: Stemme uit Namibië

Sedert die onafhanklikheid van Namibië het hy meer as 80 briewe wat aan Die Republikein en Observer geskrywe is, geliaseer; ook verskeie mosies wat hy in die Parlement ingedien en voorgedra het. Hierdie mosies is in die Afrikaner-argief in Windhoek opgeneem.

N$100.00

1 in stock

SKU: 9781776260423 Category: