Sub-Total: N$0.00
Piekfyn Afrikaans Gr.10 Huistaal OG
ISBN: 9781770027114
Type: Teacher Guide
Author: Best Book Panel
Piekfyn Afrikaans Graad 10 se onderwysersgids
- is saamgestel volgens die KABV vir Graad 10-12 vereistes wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun.
- fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.
- bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte.
- -ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir assessering, lesbeplanning en klaskamerpraktyk
- bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.
N$385.00




