Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Tjoppie en die Muskiet

ISBN: 9780798181020

Author: Liz de Villiers, Vian Oelofsen

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar ‘n aaklige
gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy
ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam
met peuters en kleuters.

N$125.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9780798181020 Category: