Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Speurhond Willem in Skotland

ISBN: 9780624091080

Author: Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Hoofkommissaris Servin het ‘n ou kasteel naby Edinburg gekoop, wat hy as boetiekhotel bedryf, maar ‘n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle gans te vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Hulle reis na Skotland saam met Adriaan se tannie Lolla, en verder in ‘n lugskip na die imposante Humpfertonkasteel. Willem kry natuurlik kans om sy fisantjag-vaardighede ten toon te stel. Maar sy slim neus tel ook ander reuke op: daar’s ‘n bende bankrowers aan die werk in Skotland. Kort voor lank bevind Willem en Adriaan hulle in ‘n tweede speurtog, op die spoor van die berugte Bandy-broers.

N$120.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9780624091080 Category: