Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

The Choice Between Us

ISBN: 9780624086826

Author: Edyth Bulbring

Die storie van twee meisies in Johannesburg en twee gevalle van verraad, vyftig jaar uitmekaar. Dis 1963. Nelson Mandela is in die beskuldigdebank en kan lewenslank tronk toe gaan. Die negejarige Margaret Channing-Court laat onwetend die veiligheidspolisie se soeklig op haar Johannesburgse ouerhuis val. Sy moet ‘n keuse maak en kyk kort daarna hulpeloos toe hoe haar gesin verwoes word. Meer as vyftig jaar later vind die vyftienjarige Jenna Moore ‘n brief weggesluit in ‘n laai in haar groottante C-C se huis. In die brief, gerig aan haar tante, staan die woord MOORDENAAR duidelik uit. Jenna kom op die spoor van die geheim wat haar tante haar lewe lank probeer wegsteek, maar kom ook tot die besef van die impak van haar eie skaamtelose daad van verraad.

N$295.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9780624086826 Category: