Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Ligloop op jou Lewenspad

ISBN: 9780796323071

Author: Cas Vos

Daar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God.

In ’n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan. Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk. Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.

N$350.00

Available on backorder

SKU: 9780796323071 Category: