Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Perfek

ISBN: 9780799367140

Author: Jaco Jacobs

Blonde hare … Helderblou oe … ‘n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ‘n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ‘n plan …

N$200.00

Available on backorder

SKU: 9780799367140 Categories: ,