Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Blou Maandag

ISBN: 9781776358083

Author: Jaco Jacobs

Toe Jana haar oe oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ‘n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ‘n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeeet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is haar skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. Sê nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?

N$190.00

5 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799395945 Category: